- Kantligte: Gebruik as klein aksies uitgevoer word sodat die vorm van die liggam gesien kan word.
- Agterligte: Gebruik wanneer een van die karakter sterf om aan te dui God is teenwoordig
- Kollig: 'n Karakter te laat uitstaan wanneer hy 'n groot of belangrike aksie uitvoer.
![]() |
| (Ligte word gebruik om atmosfeer te skep) |

No comments:
Post a Comment