Sunday 30 August 2015

Lana Botha 
Joanette Cameron 
Bernice Brink
Danielle Burger
Tlotliso Malatji

Musiek

Skep 'n atmosfeer. Ons gaan ook gebruik maak van klankeffekte om te wys dat dit reën. Ons gaan van Robin Hood se bekende liedjies gebruik, dit sluit die volgende in:








Dekor

Stel die ruimte voor waarin die opvoering afspeel. Vir dekor gaan ons die volgende gebruik:

  • Perdekar- Om te wys hy is by die mark
  • Bome- Om te wys hy is in die woud
  • Ou bed- Om te wys dat hy in sy huis is

(Robinhood se huis)

Beligting

Ons gaan beligting gebruik om 'n atmosfeer te skep en om 'n karakter te laat uitstaan. Ons gaan gebruik maak van die volgende beligting:
  • Kantligte: Gebruik as klein aksies uitgevoer word sodat die vorm van die liggam gesien kan word.
  • Agterligte: Gebruik wanneer een van die karakter sterf om aan te dui God is teenwoordig
  • Kollig: 'n Karakter te laat uitstaan wanneer hy 'n groot of belangrike aksie uitvoer.


(Ligte word gebruik om atmosfeer te skep)

Rekwisiete

Rekwisiete definieer 'n karakter en die aksies wat hy uitvoer. In teater opvoerings kry jy handrekwisiete, wat jy gebruik om 'n aksie wat uitgevoer word aan te dui.
Ons gaan die volgende handrekwisiete gebruik:

  • Appel
  • Pyl en boog
  • Sakkie geld

(Robin Hood met pyl en boog)

Kostuums

Dit is 'n belangrike aspek van enige teater opvoering, dit beeld 'n karakter se fisiese voorkoms uit, en kan die karakter se emosionele toestand en persoonlikheid uitbeeld. Vir ons teater stuk-Robin Hood- het ons besluit ons gaan die klere self maak.
Robin hood se uitrusting gaan bestaan uit;



  • Felt hoed met veer
  • Groen hemp
Image result for robin hood disney
(Robin Hood)